Naweekaktueel

Naweekaktueel by RSG

RSG

Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.

Categories: Society & Culture

Listen to the last episode:

Die president bring hulde aan voormalige adjunkpresident David Mabuza by 'n staatsbegrafnisdiens. Suid-Afrika se stryd om MIV/Vigs uit te wis, is in die kollig. Die eienaars van plaaslike rolprentteaters sê fliekkaartjies is goedkoper as wat dit in 2019 was.

Previous episodes

  • 1909 - Naweekaktueel 12 Julie 2025 
    Sat, 12 Jul 2025
  • 1908 - Naweekaktueel 5 Julie 2025 
    Sat, 05 Jul 2025
  • 1907 - Motorrubriek 5 Julie 2025 
    Sat, 05 Jul 2025
  • 1906 - Motorrubriek 28 Junie 2025 
    Sat, 28 Jun 2025
  • 1905 - Naweekaktueel 28 Junie 2025 
    Sat, 28 Jun 2025
Show more episodes

More New Zealander society & culture podcasts

More international society & culture podcasts

Choose podcast genre