Vers en Klank

Vers en Klank by RSG

RSG

Voorlesings van gedigte, afgewissel met gepaste musiek.

Categories: TV & Film

Listen to the last episode:

Rosa Keet vier op die 10de Februarie haar 81ste verjaarsdag. Sophia Kapp en Henriëtta Gryffenberg hou vir Rosa ’n partytjie met voorlesings uit haar vyf digbundels. Henriëtta vertel ook hoe Rosa haar as jong draaiboekskrywer onder haar vlerk geneem het. Rosa is ’n groot gees, wat nie net ’n bydrae tot die digkuns gelewer het nie, maar ook haar merk in die Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf gelaat het.

Previous episodes

  • 726 - Vers en klank 10 Februarie 2026 
    Tue, 10 Feb 2026
  • 725 - Vers en klank 3 Februarie 2026 
    Tue, 03 Feb 2026
  • 724 - Vers en klank 27 Januarie 2026 
    Tue, 27 Jan 2026
  • 723 - Vers en klank 20 Januarie 2026 
    Tue, 20 Jan 2026
  • 722 - Vers en klank 13 Januarie 2026 
    Tue, 13 Jan 2026
Show more episodes

More New Zealander tv & film podcasts

More international tv & film podcasts

Choose podcast genre