Bybelstories in Afrikaans

Bybelstories in Afrikaans

Tannie Carin en Tobias, 'n groen "puppet",-seuntjie,  vertel Bybelstories in Afrikaans.  Ons wil al die stories in die Bybel vertel - so Bybelgetrou as wat dit moontlik is op 'n kind se vlak.
Geniet die Woord!

00:00
00:00

Episode's summary

Paulus skryf in hierdie hoofstukke dat ons saam met Jesus gesterf en opgestaan het. Daarom is ons eintlik dood vir die sonde en lewend om goeie dinge te doen vir God. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Episodes

340-

Briewe in die Nuwe Testament 3: Romeine 5 tot 7

Paulus skryf in hierdie hoofstukke dat ons saam met Jesus gesterf en opgestaan het. Daarom is ons eintlik dood vir die sonde en lewend om goeie dinge te doen vir God. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

30 Oct 2026
339-

Briewe in die Nuwe Testament 2: Romeine een tot vier

In Romeine een tot vier lees ons 'n opsomming van die Evangelie - die Goeie Nuus van Jesus Christus! Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

23 Oct 2026
338-

Tobias se verjaardagboodskap vir 2026

Tobias verjaar 21 Oktober en wil vir die maats PSALM 23 vir die dag bring. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

21 Oct 2026
337-

Briewe in die Nuwe Testament 1: Briewe geskryf aan die gemeentes

Vandag gee ons 'n inleiding om te verstaan hoe en hoekom die briewe aan die gemeentes van die nuwe kerk van Jesus Christus geskryf is. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

16 Oct 2026
336-

Boeke van die profete 43: Die profeet Maleagi

Ons kom nou by die laaste boek in die Ou Testament. Maleagi moes 'n boodskap na die volk bring. Dit is amper in dialoog vorm geskryf - met die volk wat God antwoord en Hy wat terugantwoord. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

09 Oct 2026